Sahra verloor hofsaak vir beheer oor Mandela se besittings

Lees ook :

Sahra verloor hofsaak vir beheer oor Mandela se besittings
Sahra verloor hofsaak vir beheer oor Mandela se besittings fotokrediet: Canva

Lees ook: Jong man wat soos Nick Frischke lyk laat hoop opvlam

PRETORIA. – Die Suid-Afrikaanse Hulpbronagentskap (Sahra) het die hofsaak om beheer oor Nelson Mandela se besittings te kry, verloor.

Mandela se besittings, insluitend die sleutel na sy tronksel, sou verlede Januarie in New York opgeveil word. Die veiling is deur Sahra gekeer wat gesê het dis erfenisitems en Mandela se dogter, Makaziwe, en sy vriend Christo Brand het dit onwettig uitgevoer.

Die Pretoriase Hooggeregshof het Maandag bevind die items is nie erfenisitems nie en ‘n permit is verkry sodat die veiling kan voortgaan. Sahra moet ook die regskostes vir die hofsaak dek.

Bronne: EWN, The Africa, VN Explorer, World News

Lees ook: Jong man wat soos Nick Frischke lyk laat hoop opvlam

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief