SAID voer klopjag uit op Shauwn Mkhize se huis in Durban

Lees ook :

SAID voer klopjag uit op Shauwn Mkhize se huis in Durban
SAID voer klopjag uit op Shauwn Mkhize se huis in Durban fotokrediet: Canva

Lees ook: Gelukkige wenner kry R77 428 794.30 van Powerball-boerpot

’n Klopjag is deur die SAID op Shauwn Mkhize se huis in Durban uitgevoer. Die plaaslike afdeling van die Durban-hooggeregshof het ’n bewaringsbevel en soek-en-beslaglegging-lasbrief aan die SAID uitgereik.

Die lasbrief betrek die saak van die Kommissaris van die SAID teen Shuawn Mkhize en ander. Die klopjag is uitgevoer om die uitwissing van realiseerbare bates te voorkom, wat die invordering van belasting kan belemmer, en om bewyse te verseker van moontlike nie-nakoming van belastingwette wat deur die SAID-kommissaris geadministreer word.

Bronne: SAID

Lees ook: Gelukkige wenner kry R77 428 794.30 van Powerball-boerpot

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief