SA’ners gaan nog die naweek bibber

Lees ook :

Koue front voorspel vir die naweek
Koue front voorspel vir die naweek fotokrediet: Skermgreep

Lees ook: Tupperware bankrot, besigheid word moontlik verkoop

Die Suid-Afrikaanse weerdiens het ’n koue front vir die naweek voorspel wat vandag gaan begin.

Die koue front sal die Wes-Kaap, Noord-Kaap en Oos-Kaap vandag tref. Dit sal dan versprei na KwaZulu-Natal, die Vrystaat, Mpumalanga, Gauteng, die Noord-Wes en Limpopo.

Sneeu word vir die vir die Oos-Kaap, Vrystaat, KwaZulu-Natal en Mpumalanga voorspel.

Verskeie weerwaarskuwings is ook vir vandag vir sneeu, erge wind en erge deinings uitgereik.

Bronne: The Citizen, Saws

Lees ook: Tupperware bankrot, besigheid word moontlik verkoop

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief