Brekende Nuus
Afrikaans

Tupperware bankrot, besigheid word moontlik verkoop

Tupperware bankrot, besigheid word moontlik verkoop

fotokrediet: Canva
Tupperware bankrot, besigheid word moontlik verkoop fotokrediet: Canva

Lees ook: Thabo Bester se aansoek van rol geskrap

Die Amerikaanse Tupperware-handelsmerkfirma het bankrotskap verklaar. Die firma, wat al 78 jaar bestaan, gaan by ‘n hof aansoek doen om die besigheid te verkoop.

Tupperware het gesê die plan is vir eers om aan te hou werk.

Bronne: BBC, IOL, Moneyweb

Lees ook: Thabo Bester se aansoek van rol geskrap