SA’ners oor brandstofprys gewaarsku

Lees ook :

SA'ners oor brandstofprys gewaarsku fotokrediet: Canva

Suid-Afrikaanse ekonome het motoriste gewaarsku daar sal drastiese verskille wees in die voorspellings van die brandstofprys vir Mei met Trump se handelstariewe en die meningsverskille oor die RNE-begroting.

Lees ook: Trump dreig China met nog tariewe

Ekonome het gewaarsku as die DA die RNE verlaat, die petrolprys waarskynlik skerp sal styg.

Donald Trump se handelstariewe het kommer oor ’n moontlike resessie veroorsaak en die DA se hofaansoek oor die begroting het druk op die rand geplaas. Volgens ekonome sal ’n swakker rand die brandstofprys en lewenskoste laat styg.

Bronne: BusinessTech, IOL, ECR

Lees ook: Trump dreig China met nog tariewe

Het jy kommentaar oor die berig? Jy kan nou aan Nuusflits lesersbriewe skryf en dalk word joune gepubliseer. Rig jou brief aan die redakteur by [email protected].

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief