SA’ners voel Martha Stewart se ‘desperation pie’ is hulle melktert

Lees ook :

Martha Stewart se ‘desperation pie’ ontlok kritiek van Suid-Afrikaners
SA'ners voel Martha Stewart se 'desperation pie' is hulle melktert fotokrediet: Skermgreep

Lees ook: Elon Musk nou deel van Donald Trump se kabinet

Dit blyk melktert, soos Suid-Afrikaners dit ken, is nie net ‘n gunsteling hier in Suid-Afrika nie. Martha Stewart het ‘n TikTok-video gemaak waarin sy wys hoe om ‘n soortgelyke tert, ‘n “desperation pie” die amptelike tert van die Amerikaanse staat, Indiana, te maak.

In haar beskrywing sê sy dit is ‘n tert met ‘n “ryk vanieljevla in ‘n deegkors”. Verskeie Suid-Afrikaners het op haar video reageer en gesê sy is besig om melktert te maak en het haar daaroor gekritiseer. Sommige Suid-Afrikaanse TikTok-gebruikers het gesê sy het hulle resep gesteel.

@marthastewartliving The official state pie of Indiana, sugar cream is a regional specialty. It has a rich vanilla custard filling inside a buttery pastry crust. Get the recipe at the link in our bio. #marthastewart #pie #recipe #dessert ♬ original sound – Martha Stewart

Bronne: TikTok, Briefly

Lees ook: Elon Musk nou deel van Donald Trump se kabinet

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief