Sanger Lira tree weer twee jaar na beroerte op

Lees ook :

Sanger, Lira tree weer op twee jaar na beroerte
Sanger, Lira tree weer op twee jaar na beroerte fotokrediet: Instagram

Lees ook: AKA-saak tot volgende week uitgestel

Die bekende sanger, Lira, tree weer twee jaar na ’n beroerte op. Lira, regte naam Lerato Moipone Molapo, sal vir die eerste keer in twee jaar weer die verhoog betree op Afrikadag.

Sy het twee jaar gelede ’n beroerte in Frankfurt, Duitsland gehad wat gemaak het dat sy nie meer kan lees, praat of skryf nie.

Lira het tydens ’n onderhoud gesê haar beroerte was ’n seën wat haar ’n tweede kans op die lewe gegee het.

Sy het gesê sy herstel nog, maar het aanvaar haar brein is beskadig, dus praat sy stadiger en leer kalm bly, want stres affekteer haar kommunikasievermoë.

Bronne: IOL, Briefly, Music in Africa, Instagram

Lees ook: AKA-saak tot volgende week uitgestel

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief