Brekende Nuus
Afrikaans

Sanger Tyla breek nog rekords op Spotify

Tyla het die rekord vir “most African performing artist with the most Spotify listeners” gebreek.

Sanger Tyla breek nog rekords op Spotify

fotokrediet: X
Sanger Tyla breek nog rekords op Spotify fotokrediet: X

Lees ook: Tyla van SA sing haar eerste Grammy los

Die Suid-Afrikaanse sanger, Tyla, het nog rekords met haar nuwe album gebreek. Haar nuwe album het Burna Boy se rekord van 630 miljoen stromings in slegs ‘n week verbygesteek.

Tyla het die rekord vir “African performing artist with the most Spotify listeners” gebreek.

Sy het ook al verskeie toekennings, insluitend ‘n Grammy, gewen.

Bronne: Briefly, My Broadband, Fakaza News, X

Lees ook: Tyla van SA sing haar eerste Grammy los