Nuusflits Uitgawe 1,493 — Monday 1 April 2024
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,493 op Monday 1 April 2024.
Agt dood in beweerde Israeliese lugaanval
Die leier van die Iranse Revolutionary Guard Corps is glo in die aanval dood.
Man skiet glo vrou tydens kerkdiens dood
'n Vrou is Saterdag tydens 'n kerkdiens glo deur haar man doodgeskiet. Hy word deur die polisie gesoek.
Pa steek glo seun dood, in hegtenis
'n Pa wat glo Sondagoggend sy seun met 'n mes gesteek het, het homself aan die polisie oorgegee nadat die seun in 'n hospitaal…
Bulhaai glo in dam op Bela-Bela gewaar
Daar word bespiegel of die haai self sy weg na die dam gevind het en of moeilikheidmakers die haai in die dam losgelaat het.
Meisie dood wat glo eerste kêrel aanrand
'n Meisie wat Sondag glo haar kêrel aangerand het, is na bewering deur hom met die vuiste geslaan totdat sy geval en gesterf het.
Sakevennoot kry borg wat glo vennoot doodskiet
'n Sakevennoot wat glo sy vennoot doodgeskiet het, het op 25 Maart R3 000 borg ontvang.
Maandag-motivering: Lag ’n slag
Die invloed van lag op 'n mens is nie net beperk tot die oomblik van die lag self nie; dit trek deur na ons…
Mel en Corlea se TROU binnekort te sien
Kaartjies vir die vertoning gaan binnekort beskikbaar wees.
Nóg 15 vir Universiteit van Fort Hare-moordsake in hegtenis
Nadat nog 15 verdagtes vir onder meer moordsake by die Universiteit van Fort Hare in hegtenis geneem is, staan die aantal gearresteerde verdagtes nou…