Brekende Nuus
Afrikaans

Sangeres Angie Stone oorlede in motorongeluk

Sangeres Angie Stone oorlede in motorongeluk

fotokrediet: X
Sangeres Angie Stone oorlede in motorongeluk fotokrediet: X

VSA. – Sanger Angie Stone (63), R&B-sangeres en lid van The Sequence en veral bekend vir die liedjie Wish I Didn’t Miss You is Saterdagoggend in ‘n motorongeluk oorlede.

Lees ook: Israel wil eerste fase van skietstilstand verleng, Hamas stem nog nie in nie

Stone was op pad van Atlanta na Alabama toe die motor waarin sy ‘n passasier was, gerol het en deur ‘n groot vragmotor getref is. Sy was op pad na Alabama met lede van haar orkes.

Stone is op die toneel dood verklaar. Agt ander passasiers is beseer en na verskeie hospitale vir behandeling geneem.

Bronne: The Independent, USA Today, Los Angeles Times

Lees ook: Israel wil eerste fase van skietstilstand verleng, Hamas stem nog nie in nie