Saws voorspel reën vir vandag

Lees ook :

Saws voorspel reën vir vandag fotokrediet: Canva

Lees ook: Suid-Koreaanse vliegtuig raak aan brand op lughawe

Die Suid-Afrikaanse weerdiens het reën vir dele van die Noord-Kaap, Vrystaat, Oos-Kaap, Gauteng, KZN en Mpumalanga voorspel.

’n Geel vlak 2-waarskuwing vir erge donderstorms met moontlike oorstromings is vir die Oos-Kaap uitgereik.

Mense word herinner om lopende water te vermy en om die weer dop te hou vir enige verandering.

Bronne: Saws

Lees ook: Suid-Koreaanse vliegtuig raak aan brand op lughawe

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief