Lees ook: Sean ‘P Diddy’ Combs pleit onskuldig, borg afgekeur
Die rapper Sean “P Diddy” Combs se verhoor vir rampokkery en sekshandel sal op 5 Mei 2025 begin. Combs het gister in die hof verskyn waar die regter gesê het nog aanklagtes kan teen hom gebring word soos die ondersoek vorder.
Aanklaers sal deur “verskeie teragrepe” digitale materiaal sif om hulle saak te bou. Combs sal in aanhouding bly tot sy verhoor. Hy het onskuldig gepleit op alle aanklagtes.
Bronne: Irish Star, ECR, NBC News
Lees ook: Sean ‘P Diddy’ Combs pleit onskuldig, borg afgekeur





