Sekswerker met HIV slaap by 211 mans na sy uitvind van diagnose

Lees ook :

Sekswerkers met HIV slaap by 211 mans na sy uitvind van diagnose – polisie
Sekswerkers met HIV slaap by 211 mans na sy uitvind van diagnose – polisie fotokrediet: Canva

Lees ook: Boot met 20 vissermanne sink, 9 gered

VSA. – Volgens die polisie het ‘n sekswerker met HIV by sowat 211 mans in verskeie state geslaap nadat sy van haar diagnose uitgevind het. ‘n Gesondheidswaarskuwing is uitgereik om die mans te bereik.

Linda Inez Leccese is op 14 Mei aangekla van sekswerk na sy in 2022 postief vir HIV getoets het. Die polisie het gesê hulle probeer die mans met wie sy kontak gehad het in die hande kry.

Hulle het die mans aangemoedig om hulself en hulle families te laat toets vir HIV en die departement te kontak as hulle die uitslae het.

Bronne: The Independent, New York Post, Scrippsnews

Lees ook: Boot met 20 vissermanne sink, 9 gered

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief