Sekuriteitsbeampte in hegtenis wat glo sy vrou skiet

Lees ook :

Sekuriteitsbeampte in hegtenis wat glo sy vrou skiet
Sekuriteitsbeampte in hegtenis wat glo sy vrou skiet fotokrediet: Canva

Lees ook: Polisie op soek na verdagte wat glo leerders op pad skool toe verkrag

BOTSHABELO. – ’n Sekuriteitsbeampte is in hegtenis geneem wat glo sy vrou geskiet het.

Die polisie is Saterdag oor ’n skietery op Botshabelo gebel. ’n Vrou is met verskeie skietwonde op die vloer aangetref. Sy is na ‘n hospitaal geneem en is nou stabiel.

Haar man, ’n sekuriteitsbeampte, het haar glo geskiet na hy haar van ’n buite-egtelike verhouding beskuldig het. Hy is in hegtenis geneem en van poging tot moord aangekla.

Bronne: SAPD

Lees ook: Polisie op soek na verdagte wat glo leerders op pad skool toe verkrag

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief