Sekuriteitswag in hegtenis op drie aanklagte van poging tot moord

Lees ook :

Sekuriteitswag in hegtenis op drie aanklagtes van poging tot moord
Sekuriteitswag in hegtenis op drie aanklagtes van poging tot moord fotokrediet: Canva

Lees ook: Pa en dogter beseer tydens huisbraak

POLOKWANE. – ’n Sekuriteitswag is Saterdag in hegtenis geneem op drie aanklagtes van poging tot moord.

Die sekuriteitswag het glo verdagte bewegings gesien terwyl hy op die hoek van Paul Kruger- en Devenishstraat aan diens was. Hy het glo gedink sy kollega is ontvoer en het waarskuwingskote afgevuur. Drie mense is beseer toe hy waarskuwingskote afgevuur het.

Die slagoffers is na ‘n hospitaal geneem. Die sekuriteitswag is in hegtenis geneem en sal vandag in die Polokwane-landdroshof verskyn.

Bronne: SAPD

Lees ook: Pa en dogter beseer tydens huisbraak

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief