Lees ook: Minstens 45 mense dood in aanval in Kongo
REPUBLIEK DIE KONGO. – Ses Chinese burgers is dood en verskeie is vermis na plaaslike huursoldate ‘n myn in die Republiek die Kongo aangeval het.
Die aanval by die goudmyn het ook die lewens van Kongolese soldate geëis.
Die aanval is uitgevoer deur die Cooperative for the Development of the Congo (Codeco). Hulle het die kamp by die myn binnegaan en op die burgers en soldate begin skiet.
Bronne: The Independent, South China Morning Post, Polity





