Minstens 45 mense dood in aanval in Kongo

Lees ook :

Minstens 45 mense dood na aanval in die Republiek die Kongo
Minstens 45 mense dood na aanval in die Republiek die Kongo fotokrediet: Canva

Lees ook: Suid-Afrikaanse soldaat dood in Kongo

REPUBLIEK DIE KONGO. – Minstens 45 burgerlikes is dood na verskeie aanvalle in die Republiek die Kongo die afgelope week.

Die Kongolese regering het nie bevestig wie verantwoordelik was vir die aanvalle nie. Dit is moontlik dat die Islamitiese Staat Verenigde Demokratiese Magte vir die aanvalle verantwoordelik was.

Die aanvallers het verskeie dorpies naby die stad Beni geteiken.

Bronne: BBC, The Star, Yahoo

Lees ook: Suid-Afrikaanse soldaat dood in Kongo

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief