Ses dood, drie in hegtenis na skietery met polisie

Lees ook :

Ses dood, drie in hegtenis na skietery met polisie
Ses dood, drie in hegtenis na skietery met polisie fotokrediet: Canva

Lees ook: Pakistan val Iran uit wraak aan

DURBAN. – Ses verdagtes is vanoggend oorlede na ‘n skietery met die polisie in Inanda.

Drie verdagtes is in hegtenis geneem. Die polisiewoordvoerder het gesê die polisie het inligting ontvang oor verdagtes wat vir moord, sakeroof, huisbraak en kaping gesoek word.

Hulle is na ‘n woning in Inanda waar die verdagtes op die polisie begin skiet het. Drie vuurwapens, ‘n voertuig wat in Desember gekaap is en ammunisie is gevind.

Die verdagtes sal na verwagting binnekort in die hof verskyn.

Bronne: IOL, EWN, SABC, Briefly

Lees ook: Pakistan val Iran uit wraak aan

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief