Nuusflits Uitgawe 1,419 — Thursday 18 January 2024
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,419 op Thursday 18 January 2024.
Kêrel van ‘vermoorde’ vrou dood gevind
Die liggaam van die kêrel van "vermoorde" vrou is dood gevind waar hy aan 'n boomtak hang.
Skaapwagter kry buitelander se liggaam
Sy hande was vasgemaak en hy het ’n skietwond aan die linkerkant van sy kop gehad.
‘Inbraak by polisiekantore’
'n Beweerde inbraak by Verulam-polisiestasie is glo Woensdagoggend ontdek.
Broer kom op suster se liggaam in plas bloed af
Sy het saam met haar kêrel gebly wat intussen verdwyn het.
Vyf uit een familie vermoedelik vermoor
Die liggame van ’n vrou (85), haar dogter (45) en kleinkinders, 'n tweeling (11) en 9, is op die vloer aangetref.
Menslike oorskot in vlak graf ontdek
Die oorsaak van dood, identiteit en geslag van die liggaam is onbekend.
Man kritiek na familiehond hom aanval
'n Man is vanoggend deur 'n familiehond aangeval en kritiek beseer.
Ses dood, drie in hegtenis na skietery met polisie
Drie vuurwapens, ‘n voertuig wat in Desember gekaap is en ammunisie is gevind.
Beurtkrag wissel tussen fase 2 en fase 3
Fase 2-beurtkrag sal duur vanaf 05:00 tot 16:00 waarna fase 3 16:00 sal begin tot 05:00.