Ses nonne in Haïti ontvoer

Lees ook :

Ses nonne ontvoer in Haïti
Ses nonne ontvoer in Haïti fotokrediet: Canva

Lees ook: Pous Francis wil surrogaatskap verban

PORT-AU-PRINCE. – Ses nonne is Vrydag in Port-au-Prince, Haïti ontvoer. Die nonne, wat aan die Sisters of St. Anne-kerk behoort, asook ’n onbekende aantal ongeïdentifiseerde persone, is almal van ’n bus af ontvoer.

Dit is onbekend wie vir die ontvoerings verantwoordelik is. Daar is verlede jaar sowat 3 000 mense in Haïti ontvoer en minstens 4 000 is vermoor.

Die pous het gevra vir die vrylating van die ontvoerde nonne en die mense wat saam met hulle op die bus was.

Bronne: Euronews, National Catholic Register, US News

Lees ook: Pous Francis wil surrogaatskap verban

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief