Nuusflits Uitgawe 1,423 — Monday 22 January 2024
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,423 op Monday 22 January 2024.
Are you ready for the voter registration weekend?
Make sure you are registered at the correct voting station by going to https://check.da.org.za.
Shop safely and conveniently from the comfort of your home
To order visit www.ibeef.co.za #bestbeef #ibeefgauteng #ibeefcapetown #ibeefbloemfontein #ibeefkimberley #ibeefgardenroute #BeefmasterGroup *ADVERTISEMENT Also read: Visit the Beefmaster Factory Shop today for their variety Meat Boxes
Vier persone op kleinhoewe aangeval – drie in hospitaal
Werkers op die kleinhoewe het die beseerde slagoffers die oggend ontdek en owerhede gebel.
Verdagtes in hegtenis vir moord op familie
Xulu het sy borgaansoek laat vaar en Shezi sal op 7 Februarie weer in die hof wees vir sy borgaansoek.
‘Rock the Registration’ with the DA in Kimberley on 27 January!
Together we can rescue the Northern Cape!
Plaaswerkers vir ‘veediefstal’ vasgetrek
Twee plaaswerkers en nog 'n verdagte is Vrydagmiddag vir beweerde veediefstal in hegtenis geneem.
Nog ‘n Boeing-model vir foute ondersoek
Die FAA het meer as 170 vliegtuie gehok terwyl hulle die oorsaak van die voorval ondersoek.
Vier mense dood na skietery by taverne
Die polisie is besig om die saak te ondersoek maar so vêr is niemand in hegtenis geneem nie.
Visit the Beefmaster Factory Shop today for their variety Meat Boxes
Visit the Beefmaster Factory Shop today for their variety Meat Boxes. *ADVERTISEMENT Also read: By die Beefmaster Factory Shop kan jy ‘n bewerkte bees…