Lees ook: Man se verbrande liggaam op sportterrein in Pienaar gevind
NOORD-KAAP. – Ses verdagtes is in hegtenis geneem vir die oortreding van die wet op onwettige mynery en betreding.
Vyf verdagtes tussen 31 en 67 jaar oud is by die Colville-mynskagte in hegtenis geneem. Die verdagtes was glo besig met onwettige mynaktiwiteite.
Nog ’n verdagte is by die Kooinaas-myn naby Kleinsee in hegtenis geneem vir betreding.
Bronne: SAPD
Lees ook: Man se verbrande liggaam op sportterrein in Pienaar gevind





