Seun sterf na hy in Australië tussen rotse vasgeval het

Lees ook :

Seun sterf na hy tussen rotse vasgevang word in Australië fotokrediet: Canva

AUSTRALIЁ. – ’n Seun (9) het die naweek gesterf na hy tussen rotse vasgevang is in New South Wales, Australië.

Lees ook: Passasiers ontruim na Delta-vliegtuig aan die brand raak

Die seun is op die toneel oorlede ondanks pogings deur nooddienste om hom te bevry. Die polisie het gesê hulle is besig om die voorval te ondersoek, maar dat hy moontlik op die rotse gespeel het voor hy vasgeval het.

Nog ses ander mense het die naweek in Australië verdrink en twee is steeds vermis.

‘n Pa is oorlede nadat hy en ‘n seun deur golwe van rotse af geslaan is.

Lees ook: Passasiers ontruim na Delta-vliegtuig aan die brand raak

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief