Powerball uitslae vir 22 April 2025
Boerpotte: PowerBall: R18 miljoen PowerBallPLUS: R19 miljoen Uitslae: PowerBall: 18, 32, 33, 38, 43. Powerball: 09. PowerBall Plus: 06, 25, 41, 42, 46. Powerball: 18. *SPELERS MOET 18 JAAR EN…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,879 op Tuesday 22 April 2025.
Boerpotte: PowerBall: R18 miljoen PowerBallPLUS: R19 miljoen Uitslae: PowerBall: 18, 32, 33, 38, 43. Powerball: 09. PowerBall Plus: 06, 25, 41, 42, 46. Powerball: 18. *SPELERS MOET 18 JAAR EN…
KIMBERLEY. – Die Demokratiese Alliansie (DA) het die Sol Plaatje-munisipaliteit aan die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie (SAMRK) rapporteer weens hul versuim om ‘n stukkende rioolpyp te…
VRYSTAAT. – Gert Bruhns (85) het op aanklag van moord op Erich Bruhns (56), sy seun, in die Bloemfontein-landdroshof verskyn. Die saak is vir…
GAUTENG. – Die gedenkdiens vir Justine van Vollenstee (16), wat ‘n lang stryd met leukemie gehad het en verlede week gesterf het, vind Vrydag…
KWAZULU-NATAL. – Vier van die mees gesoekte vermeende moordenaars wat sedert Junie 2024 die gemeenskap van Amaoti in Inanda geteister het, is Saterdag in…
ISRAEL. – ’n Man is vermis na hy Maandag in Hadera, Noord-Israel, deur ’n haai aangeval is. Lees ook: Seun sterf na hy in…
LANDSWYD. – Brig. Athlenda Mathe sê as deel van Operasie Shanela is 17 605 verdagtes die afgelope week in hegtenis geneem en 541 onwettige…
Nuwe data van die Sentrale Energiefonds dui op ’n moontlike daling in die brandstofprys in Mei. Lees ook: Brandstofprys daal moontlik in Mei Die…
GAUTENG. – Drie verdagtes is in hegtenis geneem nadat die Ekurhuleni-metropolisie (EMPD) en verskeie veiligheidsdienste op skedule 6-medikasie beslag gelê het wat vermoedelik onwettig…
Probeer vanaand Beefmaster se Wagyu Keto-burger. Kliek hier vir die resep: Beefmaster Wagyu keto burger | iBeef. *ADVERTENSIE Lees ook: Bestel dié maand volstruisvleis op…