Seun van verdrinking gered

Lees ook :

Foto's: André Truter Burgemeester Saldanhabaai

WES-KAAP. – Cristiano, ‘n jong seun van Saldanhabaai, is Dinsdag van ‘n amper-verdrinking uit die see deur sy broer en die gemeenskap gered.

Volgens ‘n sosialemediaplasing van André Truter, die uitvoerende burgemeester van Saldanhabaai, is die jong seun deur helde uit die gemeenskap gered, waarvoor hy dankie sê.

“I would like to take this opportunity to express my sincerest gratitude to our community “heroes” who helped save the life of little Cristiano from Saldanha!”

Die voorval het volgens Truter op Saldanhabaaistrand naby Jane’s-gastehuis gebeur.

“If not for the heroic efforts of SAPS, Saldanha Neighbourhood Watch, Law Enforcement, Ambulance services, West Coast Medical Rescue and the many others, we would not be blessed to have him with us today. I salute you.”

Die burgemeester het foto’s van die jong seun in die hospitaal en saam met hom geplaas.

Truter het ook bevestig Saldanha Bay Municipality het ‘n samewerkingsooreenkoms met die NSRI se program wat jongmense leer om te swem.

Volgens Peter Heunes het Cristiano se jonger broer, Damian, ‘n kritieke rol gespeel toe die jong seun byna verdrink het.

“Do not forget to thank his little brother Damian, who said he took him out of the water when he saw him floating and realized it was serious and carry him unto the rock.”

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief