Nuusflits Uitgawe 1,484 — Saturday 23 March 2024
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,484 op Saturday 23 March 2024.
KYK: Little Rascals-‘bankrowers’, een 11 jaar, vasgetrek
Die Little Rascals-bankrowers, van wie die jongste 11 jaar oud is, het glo op 14 Maart 'n bank in Texas beroof en is in…
Zimbabwiërs vasgetrek wat glo 2 187 liters diesel steel
Drie Zimbabwiërs is Donderdag in hegtenis geneem nadat 'n groot aantal diesel in bakkies glo in hulle besit gevind is. Hulle is ook glo…
Seun glimlag uit hospitaalbed na pofadder hom pik
Hennie Becker van 'n plaas in die Harswater-omgewing glimlag uit 'n hospitaalbed in Kimberley nadat 'n pofadder hom gistermiddag gepik het.
Seun van verdrinking gered
'n Jong seun van Saldanhabaai is Dinsdag deur sy broer en die gemeenskap van verdrinking gered.
Sakeman wat glo op 1 Mrt. ontvoer is, vrygelaat
Die sakeman Neal Ah-Tow wat vroeg in Maart glo ontvoer is, is Vrydagaand vrygelaat en met sy familie herenig.
Bestuurder ry met bakkie deur muur
'n Bestuurder het Vrydagoggend beheer oor 'n bakkie verloor en deur 'n muur gery.
KYK: Minstens 60 dood toe konsertsaal in Moskou aangeval is
Minstens 60 persone het in 'n konsertsaal in Moskou gesterf toe hulle deur gewapende persone geskiet is. ISIS het verantwoordelikheid vir die aanval geëis.
Vermiste skipper se gesoekte passasier in Mosambiek opgespoor
'n Persoon van belang wat glo saam met die vermiste skipper John Matambu op die Magnum Too was, is volgens St. Lucia Ski Boat…
Drie lewensvonnisse vir moorde waartydens man sy 3-jarige doodskiet
'n Man het op 'n betrokke dag sy lewensmaat en twee dogters, asook die vrou se gewese kêrel geskiet en toe probeer selfdood pleeg.…