Sigaretsaak: FITA doen aansoek om appèl

Die Fair Trade Independent Tobacco Association (FITA) het Vrydag aansoek gedoen om appèl teen die Pretoria-hooggeregshof se beslissing dat die sigaretverbod tydens die inperking sal bly. FITA het verlede Vrydag die saak teen die regering om die verbod te lig, verloor. Die hof het beslis dat sigarette nie ‘n...

Foto: IOL

Die Fair Trade Independent Tobacco Association (FITA) het Vrydag aansoek gedoen om appèl teen die Pretoria-hooggeregshof se beslissing dat die sigaretverbod tydens die inperking sal bly.

FITA het verlede Vrydag die saak teen die regering om die verbod te lig, verloor. Die hof het beslis dat sigarette nie ‘n essensiële produk is net omrede dit verslawend is nie. Lees meer hier.

Regterpresident Dunstan Mlambo het in sy uitspraak gesê: ‘FITA se argument dat sigarette noodsaaklik is omdat dit verslawend is, het geen meriete nie. Die feit dat dit verslawend is, maak dit nie noodsaaklik nie.”

Kyk: Winkelsentrum in Lesotho loop onder storm deur

NB-Uitgewers maak wenners van jeugromankompetisie bekend

Daily lotto uitslae vir 15 April 2024

Ray en sy Jessica vier sewende huweliksherdenking

Ietermagog van onwettige handel gered

Kyk: Donderstorms saai verwoesting in Margate

Skuil daar slange in jou huis?

Twee seuns verdrink tydens skooluitstappie

Radio-omroeper se debuut in tweede druk

Rudi Claase stel ‘Afrikaans het Gees’ weens swak gesondheid uit

Seun se familie opgespoor

Twee vir ‘knopkieriemoord’ in aanhouding

Werner de Jager in tronk dood

Werksgeleentheid: Logistieke Bestuurder

Werksgeleentheid: Finansiële Bestuurder

Man wat met dubbelmoord-ondersoek kan help, gesoek