Brekende Nuus
Afrikaans

Sjimpanjeekenner Jane Goodall (91) oorlede

Jane Goodall (91) oorlede

fotokrediet: X
Jane Goodall (91) oorlede fotokrediet: X

INTERNASIONAAL. – Jane Goodall, primatoloog, wêreldwyd bekend vir haar navorsing met sjimpansees en bewusmaking van natuurbewaring, is in die ouderdom van 91 oorlede. Sy was bekend as die voorste kenner van wilde sjimpanjees, wat sy vir 60 jaar bestudeer het.

Lees ook: Lotto uitslae vir 1 Oktober 2025

Die Jane Goodall-instituut het gister bevestig sy is aan natuurlike oorsake oorlede.

Goodall was ten tyde van haar dood in Kalifornië as deel van ‘n toer deur die VSA.

Bronne: DW – South Africa, Euronews, BBC

Lees ook: Lotto uitslae vir 1 Oktober 2025