Daily lotto uitslae vir 2 Oktober 2025
Boerpot: R550 000 Uitslae: 10, 11, 14, 26, 34 *SPELERS MOET 18 JAAR EN OUER WEES OM AAN DIE LOTTO DEEL TE NEEM
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,042 op Thursday 2 October 2025.
Boerpot: R550 000 Uitslae: 10, 11, 14, 26, 34 *SPELERS MOET 18 JAAR EN OUER WEES OM AAN DIE LOTTO DEEL TE NEEM
MANCHESTER, VK. – Twee mense is dood en drie is ernstig beseer tydens ‘n mesaanval buite die Heaton Park-sinagoge. Lees ook: 4 mense beseer…
WES-KAAP. – Dr. Dion George, minister van bosbou, visserye en die omgewing, het ’n 58,4%-verhoging in die totale toelaatbare vangs en totale toelaatbare pogings…
OOS-KAAP. – Vyf verdagtes tussen 19 en 50 jaar oud verskyn vandag (Donderdag) op aanklag van gewapende roof en ontvoering in die Whittlesea-landdroshof. Een…
NOORD-KAAP. – Dawn Celeste Pieterson (45) is Woensdag deur die Calvinia-landdroshof aan nege aanklagte van bedrog, sowel as twee oortredings van die wet op…
MAROKKO. – Twee mense is gister deur die polisie doodgeskiet tydens ‘n anti-regeringsbetoging in Marokko. Die polisie het geskiet op ‘n groep mense wat…
WES-KAAP. – Die teen-bende-eenheid van die polisie doen ‘n beroep op die publiek om te help om Dayaan Fataar, ‘n persoon van belang in…
MANCHESTER, VK. – Vier mense is beseer nadat ‘n verdagte mense by die Heaton Park-sinagoge aangeval het Lees ook: Mandla Mandela deur Israel aangehou…
KWAZULU-NATAL. – Drie vragmotorbestuurders is onder 10 ongedokumenteerde buitelanders wat Woensdag by die RTI Mkondeni-weegbrug in Pietermaritzburg in hegtenis geneem is. Luidens ‘n verklaring…
INDONESIЁ. – 59 mense is steeds vermis met “geen tekens van lewe nie” dae nadat ‘n skool in Indonesië ineengestort het. Lees ook: Waarskuwing…