Brekende Nuus
Afrikaans

Skietery by Amerikaanse universiteit eis 1, nog 1 beseer

Een dood, een beseer tydens skietery by Amerikaanse universiteit
Een dood, een beseer tydens skietery by Amerikaanse universiteit

VSA. – Een student is gistermiddag dood en een is beseer in ‘n skietery by die Kentucky State-universiteit in die VSA.

Lees ook: Vliegtuig tref motor in pad tydens noodlanding

Die polisie het ‘n verdagte op die toneel in hegtenis geneem. Later is bevestig die verdagte is nie ‘n student nie.

Die voorlopige ondersoek dui daarop dat die skietery weens ‘n persoonlike dispuut was, alhoewel die motief nog onbekend is.

Bronne: The Independent, NBC News, PEOPLE

Lees ook: Vliegtuig tref motor in pad tydens noodlanding