Sneeu voorspel vir agt provinsies

Lees ook :

Sneeu voorspel vir agt provinsies fotokrediet: Canva

Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het sneeu vir agt provinsies van die land van vandag af tot Dinsdag voorspel, behalwe vir Limpopo. Die sneeu, yskoue temperature en reën word veroorsaak deur ’n kouefront wat vandag die land gaan tref.

Lees ook: Reën voorspel vir Saterdag, kouefront op pad

’n Geel vlak 4-waarskuwing vir reën is vir vandag en môre vir die Noord- en Wes-Kaap uitgereik. Daar is ook ’n geel vlak 1-waarskuwing vir erge wind vir vandag in die Oos-Kaap uitgereik.

’n Geel vlak 3-waarskuwing vir erge sneeu is vir 8 tot 9 Junie vir die Wes- en Noord-Kaap uitgereik.

Bronne: SAWD

Lees ook: Reën voorspel vir Saterdag, kouefront op pad

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief