Sneeustorting in Italië eis 5 lewens

Lees ook :

Sneeustorting in Italië dood vyf fotokrediet: Canva

ITALIЁ. – Vyf Duitse klimmers, insluitend ‘n pa en dogter (17), is Saterdag oorlede ná ‘n sneeustorting in Italië op die Dolomiet-berge.

Lees ook: Hamas oorhandig 3 kiste aan Israel wat glo liggame van gyselaars bevat

Die bergklimmers was in aparte groepe toe die sneeustorting plaasgevind het. ‘n Groep van drie klimmers het omgekom toe hulle deur die sneeustorting meegesleur is.

Die pa en dogter is ook meegesleur. Hulle liggame is gister gevind. Twee klimmers van ‘n derde groep het oorleef.

Bronne: BBC, The Independent, Sky News

Lees ook: Hamas oorhandig 3 kiste aan Israel wat glo liggame van gyselaars bevat

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief