Daily lotto uitslae vir 3 November 2025
Boerpot: R400 000 Uitslae: 17, 20, 24, 27, 28 *SPELERS MOET 18 JAAR EN OUER WEES OM AAN DIE LOTTO DEEL TE NEEM
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,074 op Monday 3 November 2025.
Boerpot: R400 000 Uitslae: 17, 20, 24, 27, 28 *SPELERS MOET 18 JAAR EN OUER WEES OM AAN DIE LOTTO DEEL TE NEEM
Goeie nuus vir motoriste is dat die brandstofprys moontlik Woensdag gaan daal. Lees ook: Brandstofprys kan in November daal Die nuutste data van die…
WES-KAAP. – Suid-Afrikaanse Nasionale Parke (SANParke) het ná ’n volledige operasionele hersiening nuwe veiligheidsmaatreëls ingestel om die see-, lug- en bergeenheid (SEAM) van die…
Waarskuwing! Video kan sommige lesers ontstel. WES-KAAP. – ’n Jaar nadat die nasionale vervolgingsgesag (NVG) besluit het om Gareth Webster vir strafbare manslag te…
PARYS, FRANKRYK. – Die Paryse aanklaer Laure Beccuau het gesê die verdagtes wat daarvan aangekla word dat hulle verlede maand die Louvre-museum beroof het,…
Die Suid-Afrikaanse weerdiens het reën vir vandag vir dele van die Noord-Kaap, Vrystaat, Noord-Wes, Gauteng, Limpopo, Mpumalanga en KwaZulu-Natal voorspel. Lees ook: Israel bevestig…
VK. – Die Britse verdedigingsekretaris, John Healey, het gesê die regering “werk daaraan om” Andrew Mountbatten-Windsor van sy laaste militêre titel te stroop op…
GASA. – Israel het bevestig die liggame wat Hamas gister oorhandig het, is dié van drie Israeliese soldate. Lees ook: Hamas oorhandig 3 kiste…
KWAZULU-NATAL. – Twee mans, wat na bewering by verskeie gewelddadige misdade in Inanda en omliggende gebiede betrokke was, is vanoggend (Maandag) in Umlazi doodgeskiet…
OOS-KAAP. – Drie mans is dood en ’n vierde in die hospitaal opgeneem nadat hulle glo Saterdag omstreeks 05:00 deur inwoners in Ndevana, naby…