Brekende Nuus
Afrikaans

Só daal brandstofpryse in Junie

Amptelike brandstofprys vir Junie aangekondig

fotokrediet: Canva
Amptelike brandstofprys vir Junie aangekondig fotokrediet: Canva

Die departement van minerale hulpbronne en energie het die amptelike brandstofprys vir Junie bekend gemaak.

Lees ook: Daling in brandstofprys moontlik vir Junie

Die prys van sowel 93-oktaan petrol as 95-oktaan petrol sal met 5 sent per liter daal. Die prys van 0,05% diesel as 0.005% diesel sal 37 sent per liter minder kos.

Die pryse sal om middernag aangepas word.

Bronne: BusinessTech, The South African

Lees ook: Daling in brandstofprys moontlik vir Junie