Brekende Nuus

Nuusflits Uitgawe 1,921 — Tuesday 3 June 2025

Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,921 op Tuesday 3 June 2025.

Amptelike brandstofprys vir Junie aangekondig

fotokrediet: Canva
Afrikaans

Só daal brandstofpryse in Junie

3 June 2025

Die departement van minerale hulpbronne en energie het die amptelike brandstofprys vir Junie bekend gemaak. Lees ook: Daling in brandstofprys moontlik vir Junie Die…

Foto: Ter illustrasie Canva
Afrikaans

Vier in die hof oor 2021 Julie-onrus

3 June 2025

GAUTENG. – Vier beskuldigdes het vandag (Dinsdag) op aanklagte van aanhitsing tot openbare geweld in die Roodepoort-landdroshof verskyn ná onrus in Julie 2021 deur…

Foto: GDE
Afrikaans

Tiener se liggaamsdele verwyder

3 June 2025

GAUTENG. – Lukhona Fose (14) is Sondag in Roodepoort vermoor aangetref, met haar geslagsdele wat vermink en verwyder is. Fose se familie is Maandagmiddag…