Lees ook: Een dood en ses vermis na seiljag naby Italië sink
ITALIЁ. – Duikers is steeds op soek na ses mense wat vermis geraak het na ’n seiljag naby Italië gesink het.
Twee van die mense wat steeds vermis is, is die magnaat Mike Lynch en sy dogter, Hannah. Vier van Lynch se vriende is ook nog vermis na die seiljag Maandag gesink het.
Die reddingswerkers gaan vandag by die kajuite probeer inkom waar hulle dink die mense steeds vasgekeer is.
Bronne: Daily Mail, BBC, Evening Standard
Lees ook: Een dood en ses vermis na seiljag naby Italië sink





