Een dood en ses vermis na seiljag naby Italië sink

Lees ook :

Een dood en ses vermis na seiljag sink naby Italië
Een dood en ses vermis na seiljag sink naby Italië fotokrediet: Canva

Lees ook: Ramaphosa vra vir pandemie-ooreenkoms oor a-pokke

ITALIЁ. – Een man is dood en ses mense is vermis na ‘n seiljag vanoggend naby Italië gesink het.

Daar was 22 mense op die seiljag, van hulle Britte, Amerikaners en Kanadese. 15 mense is gered en agt is na ‘n hospitaal vir behandeling geneem.

Dit is onbekend hoe die seiljag gesink het.

Bronne: BBC, The Independent, First Post

Lees ook: Ramaphosa vra vir pandemie-ooreenkoms oor a-pokke

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief