Sol Plaatje-munisipaliteit ontdek lek, watertoevoer aangetas

Lees ook :

Sol Plaatje-munisipaliteit ontdek lek, watertoevoer aangetas
Sol Plaatje-munisipaliteit ontdek lek, watertoevoer aangetas fotokrediet: Canva

Lees ook: ‘Dis tyd om Kimberley se monument van korrupsie skoon te maak’ – DA

KIMBERLEY. – Die Sol Plaatje-munisipaliteit het ’n groot waterlek by die Gogga-pompstasie in Galeshewe ontdek.

Hulle het gesê die lek is deur die watertoevoerprobleem by die Newton-reservoirs veroorsaak.

Die water gaan weer vir die herstel van die lek afgesit word.

Watertenkwaens sal weer uitgestuur word. Die water was van 4 April tot 8 April af vir herstelwerk, waarna toevoer weer afgesit was. Die meeste inwoners van Kimberley het sedert Donderdag laas water in hulle krane gehad.

Bronne: Sol Plaatje Munisipaliteit

Lees ook: ‘Dis tyd om Kimberley se monument van korrupsie skoon te maak’ – DA

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief