Brekende Nuus
Afrikaans

Somer hou warm, winderige weer in vir brandbestryders

Somer hou warm, winderige weer in vir brandbestryders

fotokrediet: Canva
Somer hou warm, winderige weer in vir brandbestryders fotokrediet: Canva

KAAPSTAD. – Die Stad Kaapstad het gesê die somer hou warm, winderige weer in vir brandbestryders en ander nooddienste. Volgens die Stad is hulle besig om hulle diens op te skerp, maar het die publiek herinner dit is ‘n gedeelde verantwoordelikheid om bosbrande te probeer vermy.

Lees ook: Kaapstad beplan vir besige November

Tussen Oktober 2021 en Januarie 2022 het die brand-en-reddingsdiens 5 331 bosbrande aangeteken, ‘n toename van 7 480 brande in 2024/25.

Bronne: City of Cape Town

Lees ook: Kaapstad beplan vir besige November