Sommige Standard Bank-kliënte se data ‘gesteel’

Lees ook :

Sommige Standard Bank-kliënte se data 'gesteel'
Sommige Standard Bank-kliënte se data 'gesteel' fotokrediet: Canva

Lees ook: AfriForum sê verbod op kosverkope by skole is ‘te drasties’

Standard Bank het bevestig ’n senior werknemer wat toegang tot die kliëntebank gehad het, het van die kliënte se inligting op ’n persoonlike toestel oorkopieer.

Die bank is besig met ‘n dissiplinêre verhoor nadat die data verlede week deur ‘n werknemer “gesteel” is.

Volgens TechCentral is Standard Bank besig met ’n proses om te verhoed dat so iets weer gebeur. Lees meer hier.

Bronne: SA People, TechCentral, Tech4Law

Lees ook: AfriForum sê verbod op kosverkope by skole is ‘te drasties’

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief