Sowat 1 800 Irakkese gehospitaliseer met asemhalingsprobleme na sandstorms

Lees ook :

Sowat 1800 mense in hospitale opgeneem met asemhalingsprobleme na sandstorms in Irak fotokrediet: X

IRAK. – Sowat 1 800 mense, waaronder kinders, is met asemhalingsprobleme in Sentraal- en Suid-Irak in hospitale opgeneem as gevolg van sandstorms.

Lees ook: Lesotho keur Starlink-lisensie goed

Lughawens in Najaf en Basra is weens swak sigbaarheidheid weens die sandstorm, die grootste vanjaar, gesluit.

Irak se omgewingsminister het gewaarsku daar sal moontlik nog sandstorms voorkom.

Die VN het ook gesê die klimaatskrisis vererger die sandstorms en dat Irak een van vyf lande is wat die meeste deur klimaatsverandering geraak word.

Bronne: The Independent, BBC, Down To Earth

Lees ook: Lesotho keur Starlink-lisensie goed

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief