Sowat 2 900 SA-weermaglede na DR Kongo gestuur

Lees ook :

2 900 Suid-Afrikaanse weermaglede na DR Kongo gestuur
2 900 Suid-Afrikaanse weermaglede na DR Kongo gestuur fotokrediet: Canva

Lees ook: Juffrou geskors wat glo leerlinge ‘ape’ noem

KONGO. – Sowat 2 900 Suid-Afrikaanse soldate is na die oostelike Demokratiese Republiek die Kongo gestuur as deel van Suid-Afrika se demokratiese gemeenskapsprojek.

Die Verenigde Nasies se vredebewaringsmissie sal teen die einde van die jaar uit die DRK onttrek na die regering van die DRK daarvoor gevra het.

President Ramaphosa het die 2 900 soldate gestuur om by die missie aan te sluit om te help veg teen die onwettige gewapende groepe in die gebied. Dit sal R2 miljard kos.

Bronne: IOL, Jacaranda FM, Briefly

Lees ook: Juffrou geskors wat glo leerlinge ‘ape’ noem

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief