NIGERIË. – Sowat 303 leerlinge en 12 onderwysers is Vrydag by die St Mary’s Katolieke skool in Nigerië ontvoer.
Lees ook: Nog leerlinge in Nigerië ontvoer
Gewapende verdagtes het Vrydag by die skool in Papiri ingestorm en die kinders en onderwysers ontvoer.
Die polisie het gesê veiligheidsagentskappe soek na die vermiste leerlinge en onderwysers.
Bronne: BBC, The Star, The Straits Times
Lees ook: Nog leerlinge in Nigerië ontvoer





