Sowat 53 mense dood na bus van brug aftuimel

Lees ook :

Sowat 53 mense dood na bus van brug aftuimel fotokrediet: X

GAUTEMALA. – Sowat 53 mense is gister oorlede na ‘n bus op ‘n brug met verskeie voertuie gebots het en toe van die brug afgetuimel het.

Lees ook: Een dood, drie beseer toe vliegtuie bots

‘n Woordvoerder vir die brandweerdepartement het gesê die busbestuurder het moontlik beheer verloor as gevolg van ‘n meganiese probleem. Die bus het met twee voertuie gebots voor dit van die brug af is en in ‘n rivier met riool beland het.

Die oorsaak van die ongeluk word nog ondersoek.

Bronne: CNN, New York Times, NBC News

Lees ook: Een dood, drie beseer toe vliegtuie bots

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief