Sowat tien mense oorlede in Oostenryk skoolskietery

Lees ook :

Sowat tien mense oorlede in Oostenryk skoolskietery fotokrediet: X

GRAZ, OOSTENRYK. – Sowat tien mense is oorlede ná ’n man, glo ’n voormalige leerling, vanoggend hier by die BORG Dreierschützengasse hoërskool op leerlinge en onderwysers begin skiet het. Sowat 30 mense is beseer en twee ander is in kritieke toestand.

Lees ook: Verskeie mense dood in skoolskietery in Oostenryk

Die verdagte het op die toneel selfdood gepleeg. Die motief vir sy optrede is onbekend.

Leerlinge en onderwysers is ontruim en die voorval word ondersoek.

Bronne: The Independent, BBC, The Mirror

Lees ook: Verskeie mense dood in skoolskietery in Oostenryk

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief