[t4b-ticker]

SpaceX loods missie om gestrande ruimtevaarders te gaan haal

Lees ook :

SpaceX loods missie om gestrande ruimtevaarders te gaan haal
SpaceX loods missie om gestrande ruimtevaarders te gaan haal fotokrediet: Canva

Lees ook: Boeing Starliner-ruimtevaarders keer terug Aarde toe met SpaceX-ruimtetuig

SpaceX het die missie geloods om die twee gestrande ruimtevaarders, wat sedert Junie by die internasionale ruimtestasie gestrand is, te gaan haal.

Die Dragon-kapsule, met twee oop sitplekke vir Butch Wilmore en Suni Williams, is gister geloods. Boeing het die twee ruimtevaarders met die Boeing Starliner in Junie na die ruimte gestuur, maar na probleme met die vaartuig ervaar is, moes hulle langer in die internasionale ruimtestasie bly as wat aanvanklik beplan is.

Die ruimtevaarders sal in Februarie in die Dragon-kapsule terugkeer Aarde toe.

Bronne: BBC, Euronews, ABC News

Lees ook: Boeing Starliner-ruimtevaarders keer terug Aarde toe met SpaceX-ruimtetuig

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief