Boeing Starliner-ruimtevaarders keer terug Aarde toe met SpaceX-ruimtetuig

Lees ook :

Boeing Starliner-ruimtevaarders keer terug Aarde toe met SpaceX-ruimtevaartuig
Boeing Starliner-ruimtevaarders keer terug Aarde toe met SpaceX-ruimtevaartuig fotokrediet: X

Lees ook: Boeing ontdek strukturele probleem met 777X-toetsvloot

NASA het aangekondig die ruimtevaarders wat die Boeing Starliner beman, gaan met Elon Musk se SpaceX-ruimtevaartuig teruggebring word Aarde toe.

Butch Wilmore en Sunita Williams gaan in Februarie 2025 met Boeing se SpaceX Crew Dragon terugkom Aarde na hulle oorspronklik net agt dae in die ruimte moes deurbring.

Volgens Boeing sal die Starliner die ruimtevaarders veilig kan vervoer ten spyte van verskeie probleme, maar NASA het besluit om SpaceX te gebruik om te verseker hulle kom veilig terug.

Bronne: The Times of India, X, Sky News

Lees ook: NASA besluit moontlik volgende week oor Boeing Starliner

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief