Staak gebruik van hierdie Nestlé-babavoeding

Lees ook :

Foto: Nasionale Verbruikerskommissie

GAUTENG. – Die Nasionale Verbruikerskommissie waarsku ouers en versorgers wat Nestlé NAN Special Pro HA Infant Formula 800 g, vervaardig in Junie 2025, in hul besit het, om die gebruik daarvan onmiddellik te staak.

Luidens ‘n verklaring van die kommissie is dit ’n produkveiligheidsherroeping weens die teenwoordigheid van cereulide, ’n toksien wat deur Bacillus cereus geproduseer word en ’n voedselveiligheidsrisiko inhou. Die formule is spesifiek bedoel vir babas wat allergies is vir koeimelkproteïen.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief