Verdagtes wat glo ma en minderjarige seuns vasbind en beroof in hegtenis
OOS-KAAP. – Vier mans, tussen 33 en 59 jaar oud, is Woensdag omstreeks 13:30 kort ná ’n huisroof in Theescombe, Gqeberha, in hegtenis geneem.…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,140 op Thursday 8 January 2026.
OOS-KAAP. – Vier mans, tussen 33 en 59 jaar oud, is Woensdag omstreeks 13:30 kort ná ’n huisroof in Theescombe, Gqeberha, in hegtenis geneem.…
WES-KAAP. – Drie mans is vanoggend (Donderdag) kort voor 06:00 ná onlangse inbrake in Simonstad en Vishoek in hegtenis geneem. Luidens ‘n verklaring van…
WES-KAAP. – ’n Vrou (76) was Woensdagoggend omstreeks 11:30 die teiken van ’n poging tot roof op die hoek van Warwick- en Upper Millstraat…
MPUMALANGA. – ‘n Vrou (25) en haar mansvriend (33) is Maandag op aanklagte van seksuele voorbereiding van ‘n kind en statutêre verkragting van ‘n…
GAUTENG. – Sally Lena Dietzsch (69) word sedert 2 Januarie gesoek nadat sy laas in Orchards, in die Akasia-gebied noord van Pretoria, by haar…
GAUTENG. – Die Nasionale Verbruikerskommissie waarsku ouers en versorgers wat Nestlé NAN Special Pro HA Infant Formula 800 g, vervaardig in Junie 2025, in…
KWAZULU-NATAL. – Vyf verdagtes is Donderdagoggend noodlottig gewond tydens ’n skietgeveg met die polisie in die Bester-gebied, Area 10, in Inanda. Die polisie het…
KWAZULU-NATAL. – Twee verdagtes wat gesoek is in verband met ’n skietvoorval op 6 Januarie by Ezimangweni in Inanda waarin twee mense dood is,…
GAUTENG. – Die Stad Tshwane het op 7 Januarie ’n privaat kontrakteur aangestel om herstelwerk aan veelvuldige kabelprobleme te versnel en kragtoevoer na East…
NOORD-KAAP. – ’n Man (43) is Dinsdag deur die polisie met nege beeste en drie kalwers, ter waarde van sowat R150 000, wat vermoedelik…