Staatsbegrafnis en 21 dae van rou vir Malawiese visepresident

Lees ook :

Staatsbegrafnis en 21 dae van rou vir Malawiese visepresident
Staatsbegrafnis en 21 dae van rou vir Malawiese visepresident fotokrediet: Wikipedia

Lees ook: Malawiese visepresident dood in vliegtuigongeluk

MALAWI. – Die Malawiese regering het aangekondig die ontslape visepresident, Saulos Chilima, sal ’n staatsbegrafnis ontvang.

Vlae sal vir 21 dae van rou halfmas hang.

President Lazarus Chakwera het voorheen bekendgemaak daar was tien mense op die vliegtuig waarin Chilima dood is, maar daar was glo net nege persone aan boord. Chakwera het gesê al die passasiers is op impak dood toe die vliegtuig weens slegte weer neergestort het.

Bronne: ABC News, The Canadian Press, The Independent  

Lees ook: Malawiese visepresident dood in vliegtuigongeluk

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief